Gereformeerdes onder die Suiderkruis 1652-2011
Die verhaal van vier Afrikaanse kerke

Download Url(s)
https://library.oapen.org/bitstream/20.500.12657/60635/1/9781920382674.pdf---
https://library.oapen.org/bitstream/20.500.12657/60635/1/9781920382674.pdf
Author(s)
Strauss, Piet
Language
AfrikaansAbstract
Die outeur bekyk flitspunte uit die geskiedenis van vier Afrikaanse Gereformeerde kerke in Suid-Afrika, met die NG Kerk as sleutelfiguur. Hoewel die tema van kerk en samelewing belangrik is in hierdie studie, kry kernelemente in Gereformeerd-wees ook aandag. Dit sluit in belydenis- en leerstellige benaderings, Gereformeerde karakter, onderlinge verhoudinge en ekumene, en jonger kerke of kerklike familie.
Keywords
gereformeerde; nederduits; kerkgeskiedenis; strauss; afrikaanssprekendes; afrikaners; protestants; geloofsbelydenis; groot trek; anglo-boereoorlog; kerkhereniging; kerkskeiding; thema EDItEUR::Q Philosophy and Religion::QR Religion and beliefs::QRM Christianity; thema EDItEUR::Q Philosophy and Religion::QR Religion and beliefs::QRA Religion: general::QRAX History of religionISBN
9781920382674, 9781920382667Publisher
UJ PressPublication date and place
Bloemfontein, 2015Imprint
UJ PressClassification
Christianity
History of religion

