Show simple item record

dc.contributor.authorMoll, Johan C.
dc.date.accessioned2022-10-26T04:04:11Z
dc.date.available2022-10-26T04:04:11Z
dc.date.issued2018
dc.date.submitted2022-10-25T10:32:02Z
dc.identifierONIX_20221025_9781928424239_37
dc.identifierhttps://library.oapen.org/handle/20.500.12657/59087
dc.identifier.urihttps://directory.doabooks.org/handle/20.500.12854/93324
dc.description.abstractHierdie ontleding van die taalstryd op die kampus van die Universiteit Stellenbosch strek vanaf 2003 tot Maart 2018 en put uit ’n verskeidenheid hoofstroom media, maar veral vanuit Afrikaanse dagblaaie – Die Burger, Volksblad en Beeld – wat daagliks minstens 42,6% van die Afrikaanse leserspubliek bereik. Uit die aard van die onderwerp het veral Afrikaanse koerante groot belangstelling getoon en talle berigte oor die US-taalstryd gehad, terwyl dekking daarvan in veral Mail & Guardian, The Star, The Cape Times en die Cape Argus soms kritieser, indringender en objektiewer ondersoek en standpuntstelling bevat het. Dikwels is die taalkwessies so belangrik geag dat dit voorblaaie gehaal het en volgens die oordeel van die redaksie, kommentaar in talle hoofartikels geregverdig het. Ander aktivistiese wapens wat in hierdie taalstryd uitgewys kan word, is appèl op politici, driftige optogte en lokaalbesettings; dreigemente van ekondruk, boikot en selfs wanvoorstellings en uiteindelik geweldpleging, brandstigting en eiendomsvernietiging. Hoewel die verloop van gebeure in hierdie boek oor Afrikaans se stryd om oorlewing op ’n histories-Afrikaanse universiteit vol drama en intrige verloop het en inderwaarheid die aandag van ’n wye leserspubliek verdien (in die woorde van een van die keurders), is dit in die eerste plek ’n wetenskaplike, ontleding van feitelike gebeure rondom ’n verwikkelde taalstryd.
dc.languageAfrikaans
dc.rightsopen access
dc.subject.otherAfrikaans
dc.subject.otherAfrikaanssprekende(s)
dc.subject.otheraktivisties
dc.subject.otherdiversiteit
dc.subject.otherdubbelmedium
dc.subject.otherEngelssprekendes
dc.subject.otherFAK
dc.subject.othergeregtigheid
dc.subject.otherGrondwet
dc.subject.othermedia
dc.subject.othermeertaligheid
dc.subject.othermoedertaalsentiment
dc.subject.othermoedertaalonderrig
dc.subject.otherStellenbosch
dc.subject.othertaalbeleid
dc.subject.othertaalapartheid
dc.subject.othertaalkwessies
dc.subject.othertaalstryders
dc.subject.othertransformasie
dc.subject.otherverengelsing
dc.subject.otherthema EDItEUR::C Language and Linguistics::CJ Language teaching and learning
dc.subject.otherthema EDItEUR::C Language and Linguistics::CF Linguistics
dc.titleUniversiteit Stellenbosch en die onverkwiklike taalstryd (2003-2017)
dc.title.alternativeVanaf “taaltameletjie” tot volskaalse “taaloorlog”
dc.typebook
oapen.identifier.doi10.18820/9781928424239
oapen.relation.isPublishedBy3162fe88-25cb-4a0f-8540-52215ef36bf0
oapen.relation.isbn9781928424239
oapen.relation.isbn9781928424222
oapen.imprintSunBonani Scholar
oapen.pages368
oapen.place.publicationBloemfontein
dc.abstractotherlanguageHierdie ontleding van die taalstryd op die kampus van die Universiteit Stellenbosch strek vanaf 2003 tot Maart 2018 en put uit ’n verskeidenheid hoofstroom media, maar veral vanuit Afrikaanse dagblaaie – Die Burger, Volksblad en Beeld – wat daagliks minstens 42,6% van die Afrikaanse leserspubliek bereik. Uit die aard van die onderwerp het veral Afrikaanse koerante groot belangstelling getoon en talle berigte oor die US-taalstryd gehad, terwyl dekking daarvan in veral Mail & Guardian, The Star, The Cape Times en die Cape Argus soms kritieser, indringender en objektiewer ondersoek en standpuntstelling bevat het. Dikwels is die taalkwessies so belangrik geag dat dit voorblaaie gehaal het en volgens die oordeel van die redaksie, kommentaar in talle hoofartikels geregverdig het. Ander aktivistiese wapens wat in hierdie taalstryd uitgewys kan word, is appèl op politici, driftige optogte en lokaalbesettings; dreigemente van ekondruk, boikot en selfs wanvoorstellings en uiteindelik geweldpleging, brandstigting en eiendomsvernietiging. Hoewel die verloop van gebeure in hierdie boek oor Afrikaans se stryd om oorlewing op ’n histories-Afrikaanse universiteit vol drama en intrige verloop het en inderwaarheid die aandag van ’n wye leserspubliek verdien (in die woorde van een van die keurders), is dit in die eerste plek ’n wetenskaplike, ontleding van feitelike gebeure rondom ’n verwikkelde taalstryd.


Files in this item

FilesSizeFormatView

There are no files associated with this item.

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record

open access
Except where otherwise noted, this item's license is described as open access