Show simple item record

dc.contributor.authorMoll, Johan C.
dc.date.accessioned2022-10-26T04:04:29Z
dc.date.available2022-10-26T04:04:29Z
dc.date.issued2014
dc.date.submitted2022-10-25T10:31:50Z
dc.identifierONIX_20221025_9781920382599_29
dc.identifierOCN: 1264710255
dc.identifierhttps://library.oapen.org/handle/20.500.12657/59079
dc.identifier.urihttps://directory.doabooks.org/handle/20.500.12854/93329
dc.description.abstractVandag is die hernoeming van veral plek- en straatname om die onreg van die verlede reg te stel weer sterk op die voorgrond, en dit bly 'n kontroversiële aangeleentheid wat rolspelers en die mens op straat se belangstelling vasvang. Derhalwe is dié boek se tema en inhoud, naamlik die straatnaam-hernoemingsdebakel etlike jare gelede in Kaapstad en die meegaande politiekery op die breë front, relevant in die huidige geskiedskrywing omdat dit treffend aandui hoe so 'n kwessie kan skeefloop as dit nie met die nodige empatie teenoor alle belangstellendes en bevolkingsgroepe hanteer word nie. In hierdie geval het dit tot die uiterste gestrek deurdat bekende politieke leiers in die proses betrek is en selfs geval het. Deur inleidend 'n deeglike agtergrond van die sogenaamde straatnaam-hernoemingsfenomeen te gee, gepaardgaande met die politieke opset in Kaapstad, word die leser genoegsaam geposisioneer om die gebeure wat volg goed te begryp. Die toepaslike en treffende - soms selfs skreiende - spotprente bied sinvolle illustrasies tot die verhaal. - Dr Hannes Haasbroek, Nasionale Museum, Bloemfontein
dc.languageAfrikaans
dc.rightsopen access
dc.subject.otherhistory
dc.subject.otherpolitics
dc.subject.otherCape Town
dc.subject.otherPeter Marais
dc.subject.otherGerald Morkel
dc.subject.othertaalregtemonitor
dc.subject.otherlanguage rights monitor
dc.subject.otherkaapstad
dc.subject.otherstraatherbenoemingsplan
dc.subject.otherstraatherbenoeming
dc.subject.otherpolitiek
dc.subject.otherde klerk
dc.subject.othermandela
dc.subject.othersuid-afrika
dc.subject.otherheath-verslag
dc.subject.otherthema EDItEUR::J Society and Social Sciences::JP Politics and government::JPA Political science and theory
dc.titleKaapstad se 'Streetgate'
dc.title.alternativePolitieke Maneuvers en die Peter Marais Debakel (1999-2002)
dc.typebook
oapen.identifier.doi10.18820/9781920382599
oapen.relation.isPublishedBy3162fe88-25cb-4a0f-8540-52215ef36bf0
oapen.relation.isbn9781920382599
oapen.relation.isbn9781920382582
oapen.imprintSunBonani Scholar
oapen.pages235
oapen.place.publicationBloemfontein
dc.abstractotherlanguageVandag is die hernoeming van veral plek- en straatname om die onreg van die verlede reg te stel weer sterk op die voorgrond, en dit bly 'n kontroversiële aangeleentheid wat rolspelers en die mens op straat se belangstelling vasvang. Derhalwe is dié boek se tema en inhoud, naamlik die straatnaam-hernoemingsdebakel etlike jare gelede in Kaapstad en die meegaande politiekery op die breë front, relevant in die huidige geskiedskrywing omdat dit treffend aandui hoe so 'n kwessie kan skeefloop as dit nie met die nodige empatie teenoor alle belangstellendes en bevolkingsgroepe hanteer word nie. In hierdie geval het dit tot die uiterste gestrek deurdat bekende politieke leiers in die proses betrek is en selfs geval het. Deur inleidend 'n deeglike agtergrond van die sogenaamde straatnaam-hernoemingsfenomeen te gee, gepaardgaande met die politieke opset in Kaapstad, word die leser genoegsaam geposisioneer om die gebeure wat volg goed te begryp. Die toepaslike en treffende - soms selfs skreiende - spotprente bied sinvolle illustrasies tot die verhaal. - Dr Hannes Haasbroek, Nasionale Museum, Bloemfontein


Files in this item

FilesSizeFormatView

There are no files associated with this item.

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record

open access
Except where otherwise noted, this item's license is described as open access